Skitter Skole bied ook die diens van naskoolsorg waar ons kinders assisteer met huiswerk. Ons maak seker dat huiswerk afgehandel word, dat kinders die werk verstaan en bemeester. Daarna word die huiswerk gekontroleer en dan geteken deur die huiswerkassistent. Kinders ontvang ook n bord kos.

Indien daar kinders is wat n spesifieke uitval in n leerarea het, bied ons ekstra klasse aan in alle vakke teen n addisionele koste.

Gedurende eksamen bied ons n eksamenprogram aan wat kinders help om te leer.  Dit behels  dat kinders gevra en getoets word om te bepaal of hulle  die werk bemeester het.


_______________________________

 

Skitter Tuisskool offer an after-school service where we assist children with homework and they are given lunch. We make sure that homework is completed, that the child understands the work and mastered it. Homework is checked by an assistant.

In the case where children need additional assistance with one or more subject, extra classes can be arranged at an additional cost.

We also offer an exam program during exams where we assist children with learing skills.

 

Back Back to top