Skitter Tuisskool het ’n holistiese aanslag om die wêreld van ’n kind te verbeter. Ons het daarom ’n uitgebreide prokdukreeks ontwikkel om seker te maak dat ons nie net een aspek van ’n kind se lewe aanspreek nie, maar al die verskillende aspekte.

_________________________________________

Skitter Tuisskool have a holistic touch to improve the world of a child. We developed a range of additional services and programs to assist different aspects in every child’s life.

 

 

 

 

 

Back Back to top